Cloud 9

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cloud 9 is 'n huis op die Western Head in Brenton-on-Sea en is sowat 16 km van Knysna af. Dié eiendom bied 'n lieflike, 360 grade-uitsig oor die see, berge, Knysna-strandmeer, woude en fynbos.

Cloud 9 beskik oor 6 kamers en 'n woonstel wat elk individueel versier is. Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens of dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die huis is toegerus vir selfsorg en is ideaal vir groepe van tot 14 gaste.

Die gastehuis het ook 'n leefarea, TV, pool-tafel en ander vermaak. Daar is braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Cloud 9 is met asemrowende uitsigte van Knysna en net 'n paar minute se ry van Brentonstrand. Dis naby 'n paar restaurante, winkels en ontspanningsgeriewe in die dorp. Die eiendom is ook naby verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Cloud 9 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cloud 9 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za