Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Peaks Cloudlands

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Misty Peaks Cloudlands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tharina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina D
Enkelreisiger

Comfy house in the mountains.

I really enjoyed my stay at Misty Peak Cloudlands! The setting is beautiful with a big garden, great views of the mountains, and zebras and bush buck as frequent visitors. There is also a hiking trail starting right in the back yard. The house is very comfortable with everything you'll need. Super comfy beds. Kevin is an extremely helpful and considerate host. Highly recommended overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Hi Tharina, thank you for the lovely review. I hope you enjoyed the rest of your holiday on the coast and arrived home safely thereafter. Looking forward to your next visit, take care

Misty Peaks Cloudlands
Karen G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

A beautiful home with stunning scenery and wildlife on your doorstep.

The house is in a stunning setting with all the amenities you need for self-catering. The host was very helpful and professional. The house is very clean, comfortable, and perfect for a breakaway with family. The house has an inverter to keep the TV and WiFi going through the load shedding, which is a win when you have teens in the group!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Hi Karen, thank you so much for your lovely review. It was an absolute pleasure hosting you and your family, and I hope we will be able to do so again one day in the not too distant future. Take care, kind regards, Kevin.

Misty Peaks Cloudlands
Marie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Gesin met tieners

Uitstekend!

Misty Peaks Cloudlands is 'n pragtige, silwerskoon, goed-toegeruste huis. Jy het 'n direkte, ononderbroke uitsig op die berge en maklike toegang tot staproetes. Die huis is goed toegerus en baie gerieflik. Kevin is 'n uitstekende gasheer. Ons wens ons kon baie langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Hallo Marie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het jou tyd by ons so genie en ek hoop om julle weer te sien. Soos jy weet my Afrikaans is nie 100% so ek hoop way ek hier bo gesê is korrek.
Dit was 'n plesier om jou en jou gesin by ons huis te huisves, dankie dat jy dit so goed opgepas het, pas op.
Groete vir almal.
Kevin

Misty Peaks Cloudlands
Coenraad V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

As gesin van 6 volwassenes het ons 'n wegbreek berge toe geneem en by Misty Peaks gebly. Wat 'n wonderlike ervaring.

Misty Peaks het 'n uitstekende uitsig op die Drakensberge. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het en die beddens en beddegoed is gerieflik en warm vir die koue dae en nagte wat ons ervaar het. Die huis is ruim en gerieflik vir 'n rustige kuier as 'n groot gesin. Sebras wei in die tuin en die berge loer by die vensters in. Kevin is 'n hoflike gasheer wat jou verwelkom en na jou belange omsien. Ons sal vir seker weer by Misty Peaks wil oorbly en sal die blyplek met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Baie dankie vir die gooie resensie. Ons is baie bly dat julle jou tyd by ons geniet end ons hoop om julle weer te sien.
Kevin

Misty Peaks Cloudlands
Wendy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

Love this place.

Our favourite accommodation in the berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Thank you, Wendy. We love having you stay with us. Looking forward to your next visit.

Misty Peaks Cloudlands
Wendy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

Our new favourite place to stay in the Berg.

Lovely house, fantastic location, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Dear Wendy and family, thank you for your kind words. It was an absolute pleasure having you stay at Misty Peaks and we look forward to seeing you again in the near future. Take care,
Your hosts, Kevin and Lyn

Misty Peaks Cloudlands
Liezl V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Gesin met tieners

Goed toegeruste huisie, skoon en netjies.

Ons het lekker gebly, die huis het alles wat nodig is vir 'n week se verblyf. Kevin was baie gaaf en behulpsaam. Die feit dat die huis elke dag skoongemaak word is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Dear Liezl, ons is so bly dat julle het jou kort vakansie en ons huis geniet.
Baie dankie dat julle het die huis in so skoon toestand gelos.
Ons hoop om julle weer te sien.

Misty Peaks Cloudlands
Lee-ann S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann S
Gesin met klein kinders

A magical location and a very comfortable house.

Cloudlands in the Mountains turned out to be more than I expected. The house is well-equipped and looked after and the lounge is perfect for relaxing around the fireplace with friends and family. The location and scenery were ideal and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Misty Peaks Cloudlands se terugvoer

Dear Lee-Ann, thank you for your lovely review. I t was an absolute pleasure hosting you and your family, and we look forward to your return.
I do agree with you, the house is a really special place in an amazing location.
Take care.
Kevin and Lyn

Misty Peaks Cloudlands
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellow Wood-rylaan 35, Bergview Estate, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5eb5ed22fe8264de1111de0d30bf165f9d0e0a5c9a1aa3e6f9c43c720e8b1d0b2e7ca5f1d22a016cfd1a7e246040c14646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 35 Yellowwood Drive Bergview Estate 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.013843892032 29.416035830688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem