Somerset-Wes Akkommodasie by Cloudscape Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+13

Cloudscape Self-catering Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rue Le Havre, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cloudscape is in die pragtige Helderbergvallei in Somerset-Wes naby Kaapstad en Stellenbosch. Dit bied 'n skouspelagtige uitsig op die Hottentots-Hollandberge in 'n rustige area en is die perfekte plek om jou batterye te herlaai.

Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n swembad, 'n dek en 'n braai-area, asook 'n motorhuis, DStv en gratis veseloptiese internet.

Ander geriewe sluit 'n koidam, onderdakparkeerplek op die perseel en 'n aparte wasarea in. 'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is beskikbaar en kan gereël word teen ekstra koste.

Die verblyf is naby verskeie besienswaardighede soos strande, wynlandgoedere en pragtige landskappe en daar is ongelooflike MTB-roetes in die area. Die gasvrou kan ook haar silwersmitvaardighede met gaste deel en jou help om jou eie silwer juweliersware te maak. Versoek asb. vooraf kwotasies vir hierdie ervaring.

Cloudscape is 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en ’n halfuur se ry van Kaapstad af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cloudscape Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 5 Rue Le Havre, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloudscape Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rue Le Havre, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZWIzMzJkLTI3YTktNDgxOC1iY2IwLTZhOTk0ZTk0NjE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 5 Rue Le Havre Montclair 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.065178780664 18.846816569567
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za