LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clover Bay 10 | LekkeSlaap
+15

Clover Bay 10

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clover Bay 10 is in die kusdorp St Michaels On Sea in KwaZulu-natal geleë. Die eenheid is naby Shelly Beach.

Die selfsorg-verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n TV, plafonwaaiers en onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Pure Venom Reptielpark en Skyline Natuurreservaat in. Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, seilplankry, bootry, visvang, skubaduik, snorkel en gholf geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Clover Bay 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Clover Bay 10
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Marienerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA097b51123b1dafa69f55fb5868f0c4d2a4015e8732dcbbaecbe89fdd6073b4822e12f892774e094e9f55090144f44a5e7e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.818479936681 30.404470396461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!