Clover Bay 4

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Clover Bay 4 is 'n knus kothuis vir 4, reg op die hoofstrand van St Michaels on Sea. Daar is 'n baie gewilde plaaslike restaurant in dieselfde gebou en 'n wassery oorkant die pad vir gaste wat langer bly.

Die woonstel het 2 dubbelslaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite tot die hoofslaapkamer is. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.

Let asb. op dat die eenheid nie aan studente of studentegroepe sonder ouertoesig verhuur word nie. Dit is ook nie beskikbaar vir privaat partytjies nie. As daar nét studente in die eenheid is of as julle partytjies hou, sal dit kontrakbreuk wees en sal julle sonder terugbetaling uitgesit word.

Slaapplek

'n Bespreking by Clover Bay 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clover Bay 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R533 per nag (plek vir 4)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false