Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Mykonos 181 Kaliva

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Club Mykonos 181 Kaliva is in die bedrywige Club Mykonos in Langebaan. Dis 'n lieflike selfsorgwoonstel wat 'n rustige seevakansie en luukse gerief bied, ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon, 'n pragtige see-uitsig en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste in hierdie slaapkamer deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n mooi see-uitsig, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ingeboude braaigeriwe. Die balkon het braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Club Mykonos 181 Kaliva is naby gewilde restaurante, plaaslike winkels en die Mykonos Casino, en bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite. Of gaste nou 'n dag op die strand of avontuurlike watersport soek, daar is iets vir almal om te geniet te midde van die lewendige atmosfeer van Langebaan se Club Mykonos.

Slaapplek

’n Bespreking by Club Mykonos 181 Kaliva sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Mykonos-toegangspad, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeed63851884ed65540eee36ad9e7652c280635c966f5bfd4bab9010d163f3fc0d7f90c59f6b0411ffc3aa5cc7af0e2ea1ebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) Mykonos Access Road Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049070687337 18.042101442371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem