Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Mykonos K420

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel op die Langebaan-strandmeer se oewer. Die woonstel is in die gesinsvriendelike strandoord Club Mykonos geleë en ideaal vir diegene wat op soek is na 'n opwindende of ontspannende seewegbreek.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en is ideaal vir 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het slim-TV's met sekere DStv-kanale. 'n Kinderslaapbank met linne word in die leefarea voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die groot stoep het braaigeriewe en bied direkte toegang tot 'n pasgemaakte speelarea. Dit is ook naby die waterval-swembad. Gratis WiFi word voorsien.

Club Mykonos bied 'n rits geriewe, insluitend restaurante, 'n wassery, kasino, kinderklubhuis en 'n spa en daar is ook 'n klomp aktiwiteite wat 'n opwindende vakansie verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Club Mykonos K420 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Club Mykonos K420
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Tina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Maande gelys 4

Ligging

  • Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Club Mykonos K420 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f7b5c7be1399048da2f2ba705d746bf8c3ba8bb11b082e1fa40ccfd5cb3e96995f7855c3496386726a0fd90f31cf9eb3b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.049440664048 18.043046400683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem