Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cob Cottage, Langebaan 8-slaapplek

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 521 R2 347 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cob Cottage is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Langebaan en dit is ideaal vir 'n groot familie of 'n groep vriende wat 'n Weskus-wegbreek buite die stad soek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een het 'n bad en stort, en die ander een het net 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. 'n Wasmasjien is ook in een van die badkamers beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die leefarea het 'n eetarea, sitarea, kaggel, TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die leefarea, kombuis en slaapkamers lei na 2 stoepe met sitplek en 'n ingeboude braai, asook 'n boma-braai. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die huis is naby strande, winkelsentrums en restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Cob Cottage, Langebaan 8-slaapplek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Ligging

  • Kabeljou-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 521
R3 521 R2 347
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 521
R3 521 R2 347
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA120389fb6dee63d3ef9640f425c0f6c734b816691b571ffecad167132ac47db75265ae8979238352304aff230a73f1d01e92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 521 nouVanaf R2 347 per nag (plek vir 8) 8 Kabeljou Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.1016199 18.03264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem