Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobblestone Court

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cobblestone Court is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word en bied oornagverblyf in die hartjie van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.

Dié gastehuis beskik oor 6 kamers wat slaapplek aan 2 tot 5 bied. Hierdie kamers het óf 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens óf stapelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolfoond in. Gratis WiFi en 'n TV met Disney Plus en Netflix is beskikbaar. Hierdie kamers het 'n plafonwaaier en lugversorging wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Hierdie verblyf het ook 'n lieflike tuin en 'n wonderlike dakspasie met piekniektafels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Cobblestone Court
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Maande gelys 6

Ligging

  • Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cobblestone Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4624d13028e6c837e326d4568fec33881bf33566bc22568707cb34ba9af8e4fe8702e1e5b9c421704d95150e2df63b7f8a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem