CockleShells Beach Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondicherry-laan 28, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
CockleShells Beach Cottage is 'n selfsorghuis met panoramiese uitsigte in Houtbaai en is perfek vir 'n ontspannende wegbreek vir familie of vriende.
Dié dubbelverdiepinggastehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Drie slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, waarvan 1 ekstra lank is, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Langs die kombuis is 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, 'n enkelslaapbank en 'n kroeg met 6 stoele waar gaste TV kan kyk. Die leefarea het groot glasdeure wat na die tuin met braaigeriewe, 'n eetarea en swembad lei.
CockleShells Beach Cottage het veilige parkeerplek en is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by CockleShells Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Keith Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 8
Ligging
- Pondicherry-laan 28, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink CockleShells Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondicherry-laan 28, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7