Coco Kai Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meeuwen-keeromstraat 1, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coco Kai Self-Catering Accommodation is 'n bekoorlike vakansiehuis wat verblyf op die Laguna Sands Estate in Langebaan bied. Die kompleks is ideaal naby die strand, Club Mykonos, Laguna Mall en gewilde restaurante geleë.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes met die opsie van 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die sitarea 'n enkelslaapbank vir kinders het. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en lei na 'n binnebraai-kamer met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Coco Kai Self-Catering Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Meeuwen-keeromstraat 1, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Coco Kai Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meeuwen-keeromstraat 1, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom