Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colenso Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Colenso Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van De Kelders. Dit is net buite Gansbaai geleë en is ideaal vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie verblyf 'n see-uitsig in die verte bied en 'n entjie se stap vanaf die strand is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die leefare het nog 'n enkelbed. Die 2 badkamers het 'n stort en 'n bad, onderskeidelik.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Dié leefarea het ook 'n etenstafel en daar is gemaklike sitplek in die sitarea.

Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai. Hierdie vebrlyf is net 'n kort entjie se ry vanaf Gansbaai met oorgenoeg winkels, kroeë en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Colenso Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Colenso-weg 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85eabe846acd3eea1ddcd7f3849ecf95bb4b9f256fd39c599d08a276f9308ca4044da3ad1f034d8e7f55a564b0ce4f611b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 6 Colenso Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.558497621483 19.360707219643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem