+30

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1744 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riaan Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sterk aanbeveel vir 'n oornag oppad Kaap toe. Baie skoon, goed toegerus en gemaklike kamers. Goed geleë vanaf die N1 en baie veilig. Vriendelike ontvangs en aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en ruim. Skoon, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Goeie oornaggeriewe - lekker beskuit en wonderlike lugversorgde kamer! Baie lekker blyplek, dis maklik om te kry en 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. Kwaliteit beddegoed, koffie, tee, melk en beskuit. Goed vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ek was mal oor ons kamertjie, dit was so mooi, skoon en gemaklik. Boek gerus! Ek het baie lekker gebly, dis 'n wonderlike plekkie! Skoon, gemaklik, lekker en die kamers is baie mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag
5.0
Jan 2026

Uitstekend! Presies wat 'n mens nodig het van 'n oorslaapplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babsie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangename verblyf. Baie aangename personeel. Rustige omgewing en baie netjiese eenheid. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

We'll be back. Comfortable, refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangename, netjies en skoon. Vriendelik en behulpsaam. Dit was die tweede keer dat ons daar oorgebly het. Was netjies en skoon en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1744

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDk3YzJjLTA2MzItNGYxYS1iZTcyLTE2ZjQ3NzI0OTQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1744 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang