Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1720 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Craig S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very pleasant stay. Very pleasant. Very clean and lovely well-equipped rooms. A lot of attention to detail to ensure that all needs are catered for. Fridge, microwave and TV in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Mooi eenheid in 'n rustige area. Ons het lekker geslaap en die swembad was 'n wenner in die hittige Colesberg. Alles het gewerk en die lugverkoeler het groot verligting gebring. Gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Value for money. Lovely as always. Would highly recommend it to anyone who needs to sleep over in Colesberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflike en skoon verblyf. Pragtig netjies, baie gerieflik en die tieners het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend, skoon en baie oulik! Fantastiese verblyf! Dis netjies, goed ingerig met alles wat jy mag nodig kry, bv. hangplek vir jou volgende dag se klere. Baie oulik - kan dit beslis vir almal aanbeveel. Sal vir seker weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige plekkies, netjies, goed ingerig, skoon! Dit was regtig heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gasvry, mooi, toegerus, waarde vir geld. Sal. Baie goed ingerig. Lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Suitable stop en route to Cape Town. Pleasant overnight stay. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Reception was very friendly. Very clean, comfortable and calm place for a sleepover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike ontvangs, baie netjies! Sal weer daar bly! Voortreflik, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1720

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDk3YzJjLTA2MzItNGYxYS1iZTcyLTE2ZjQ3NzI0OTQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1720 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang