+30

Coles Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Oviston-natuurreservaat en die Colesberg-Kemper Museum.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en-suite badkamers. Kamers 1 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort ingerig is. Die 2de kamer het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 5 en 6 het 'n dubbel en 'n enkelbed. Hierdie twee kamers is ook toegerus met 'n mikrogolf en opwasbak. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Daar is heelwat doendinge vir gaste om te geniet, soos wildritte, voetslaan, visvang, bergfietsry en swem.

Let asb. daarop dat rook binne die gebou streng verbode is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1691 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ivan V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie skoon, netjies en veilig.
Nov 2025
Japie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek. Netjies, skoon en gerieflike puik blyplek vir een nag. Dit was absoluut 'n plesier om daar te boek. As ek weer reis, slaap ek weer daar...
Sien meer
Nov 2025
Juanita P
5.0
Waarde vir geld. Was uitstekend en netjies.
Nov 2025
Martie S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Naby hoofroetes. Sal beslis weer daar oornag. Perfek. Netjies.
Nov 2025
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Fantasties! Huisie weg van die huis.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1691

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Coles Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDk3YzJjLTA2MzItNGYxYS1iZTcyLTE2ZjQ3NzI0OTQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1691 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang