LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Gastehuis in Colesberg

Colesview Guest House



10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jan 2026 tot 3 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 37 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die perfekte halfpadmerk. Ons is gerieflik in die boonste deel van die dorp geleë, net 1 km vanaf die N1-hoofweg in 'n stil, residensiële area - net die resep vir 'n goeie nagrus op die langpad.

Ons kan 25 mense akkommodeer in 8 stylvolle, goed toegeruste kamers. Die kamers het aparte ingange en bied slaapplek vir 2 tot 6 mense elk, almal met en suite-badkamers (elk met 'n bad, stort of beide). Die kamers is goed toegerus met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Hulle spog met gemaklike matrasse, skoon linne, plafonwaaiers, lugversorging, verwarmers, TV's met DStv, elektriese komberse in die winter, yskaste, kluise, mikrogolfoonde, broodroosters, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bababeddens, haardroërs en ekstra matrasse is almal beskikbaar op versoek.

Die tarief sluit 'n kontinentale ontbyt met graanpap, jogurt, vrugte, muffins, vrugtesap, kaas, brood en smere in.

Daar is 'n TV-kamer waarin jy kan ontspan na 'n lang dag op die pad, 'n kristalhelder swembad waarin jy kan afkoel en 'n braai-area waar jy 'n vleisie oor die kole kan gooi of in die vakansie-bui kan kom. Ons het veilige, onderdakparkeerplek wat kan toesluit. Daar is ook oorgenoeg plek in die yskas-vrieskas vir jou proviand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Wildritte
Wildkyk
Bergfietsry

Kamers

Kamer 1
Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit het 'n privaat ingang met 'n TV en DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3
Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Knus kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n privaat ingang en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4
Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit het 'n privaat ingang en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 7
Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Lieflike kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n privaat ingang en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 8
Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Pragtige kamer met twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n privaat ingang met 'n TV en DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt, onderdak-toesluitmotorhuis.

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2
Vanaf R1 346
R1 346 R1 212
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Kamer wat ideaal is vir 'n klein gesin met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n privaat ingang en 'n TV en DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 5
Vanaf R1 602
R1 602 R1 442
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ons groot gesinskamer is ideaal vir groot gesinne. Hierdie lieflike, ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en vir enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n bababed. Dit het 'n privaat ingang en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 6
Vanaf R1 602
R1 602 R1 442
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Gesinskamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n privaat ingang en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

'n Ligte kontinentale ontbyt

Huisreëls

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan V
5.0
Kon heerlik ontspan na 'n dag se ryery. Netjies en skoon en baie goed geleë.
Okt 2026
Amanda F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n beste ervaring, waardeer vir geld. My beste ervaring nog by 'n oorslaap. Baie lekker gebly.
Sep 2026
Erika F
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale, superskoon, praktiese verblyf vol luukse bederfies, oppad na die noorde! Heerlik gebly in gasvrye, superskoon, gerieflike kamer met alles wat ...
Sien meer
Sep 2026
Jean P
5.0
Best option. Best option for quick access to all highways, fuel stations, and restaurants. Lock-up garage, pool, AC, heating, all you m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Charmaine R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The room was much bigger than expected. Very clean. Well stocked.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan V
1 nag
5.0
Okt 2026

Kon heerlik ontspan na 'n dag se ryery. Netjies en skoon en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit was 'n beste ervaring, waardeer vir geld. My beste ervaring nog by 'n oorslaap. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ideale, superskoon, praktiese verblyf vol luukse bederfies, oppad na die noorde! Heerlik gebly in gasvrye, superskoon, gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Pragtige wit linne en handdoeke! Lekker kontinentale ontbyt met ekstra soutigheid bederfies. Veilige parkering en lekker sentraal. Baie dankie, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean P
1 nag
5.0
Aug 2026

Best option. Best option for quick access to all highways, fuel stations, and restaurants. Lock-up garage, pool, AC, heating, all you might need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantastic. The room was much bigger than expected. Very clean. Well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ongelooflik lekker, heerlike ontbyt, fantastiese gasvrou, skoon, netjies, funksioneel. Fantastiese verblyf. Netjies. Skoon. Die kamer is intensioneel ingerig. Alles is daar. Die badkamer is funksioneel, skoon en intensioneel. As jy in Colesberg moet oorbly, moenie oor hierdie verblyf twyfel nie. Ontbyt is wonderlik. Muffins heerlik. Gasvrou wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Value for money. Awesome service in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Great value for money. Very clean and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Convenient, comfortable and good value. Comfortable, friendly, efficient, great location, good breakfast you can take with you and leave early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Ons het vreeslik lekker gebly. Dis netjies en skoon en baie oulik ingerig. Ek beveel hulle beslis aan vir oornag reis see toe. Sal hulle beslis weer gebruik en almal is baie vriendelik. Baie dankie vir julle goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Colesview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jan 2026 tot 3 Des 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 09:00
Kamer 1
'n Ligte kontinentale ontbyt
Kamer 3
'n Ligte kontinentale ontbyt
Kamer 4
'n Ligte kontinentale ontbyt
Kamer 7
'n Ligte kontinentale ontbyt
Kamer 8
'n Ligte kontinentale ontbyt, onderdak-toesluitmotorhuis.
Kamer 2
'n Ligte kontinentale ontbyt
Kamer 5
'n Ligte kontinentale ontbyt
Kamer 6
'n Ligte kontinentale ontbyt

Draagbare bababedjies en addisionele matrasse is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat inklok slegs tussen 14:00 en 19:00 is.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 068
R1 068 R962
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1mj03S060WGTcoqeyHC17yK0gYgXyZcMCMcxzkJt9o83rFrF5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 068 nouVanaf R962 per nag, vir 2 mense 295 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356
Soek in 'n groter streek