Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colesview Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die perfekte halfpadmerk. Ons is gerieflik in die boonste deel van die dorp geleë, net 1 km vanaf die N1-hoofweg in 'n stil, residensiële area - net die resep vir 'n goeie nagrus op die langpad.

Ons kan 25 mense akkommodeer in 8 stylvolle, goed toegeruste kamers. Die kamers het aparte ingange en bied slaapplek vir 2 tot 6 mense elk, almal met en suite-badkamers (elk met 'n bad, stort of beide). Die kamers is goed toegerus met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Hulle spog met gemaklike matrasse, skoon linne, plafonwaaiers, lugversorging, verwarmers, TV's met DStv, elektriese komberse in die winter, yskaste, kluise, mikrogolfoonde, broodroosters, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bababeddens, haardroërs en ekstra matrasse is almal beskikbaar op versoek.

Die tarief sluit 'n kontinentale ontbyt met graanpap, jogurt, vrugte, muffins, vrugtesap, kaas, brood en smere in.

Daar is 'n TV-kamer waarin jy kan ontspan na 'n lang dag op die pad, 'n kristalhelder swembad waarin jy kan afkoel en 'n braai-area waar jy 'n vleisie oor die kole kan gooi of in die vakansie-bui kan kom. Ons het veilige, onderdakparkeerplek wat kan toesluit. Daar is ook oorgenoeg plek in die yskas-vrieskas vir jou proviand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Brian C
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Professional reception, comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rienie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het geweet wat om te verwag nadat ons baie moeg was. Dis die derde keer wat ons daar oorslaap en die persoonlike aandag en omgee maak dit maklik v...
Sien meer
Aug 2024
Elmien J
5.0
Verblyf baie geniet sal beslis weer daar oornag. Baie lekker gebly. Geen klagtes. Alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike oornag.
Aug 2024
Anneli H
5.0
Colesview Guest House bied 'n heerlike heenkome. Colesview Guest House was 'n heerlike heenkome tussen Jhb en Kaapstad. Ons is gul en hartlik ontvang.
Jun 2024
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Sal van nou af my gunsteling halfweg oornag rusplek in die Colesberg omgewing wees.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Colesview Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ZgvM3ug4BetUhmXLsG7g8LwULbFdcPj286jxiPnigyG6mGlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang