- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lansdowne-weg 2, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 030 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Colonel Graham Guesthouse is geleë in Makhanda (Grahamstad), in die Oos-Kaap en bied die perfekte kombinasie van historiese sjarme en hedendaagse gerief. Die gastehuis is ideaal geleë naby aan die middedorp, Makhanda (Grahamstad) se privaat skole asook Rhodes Universiteit.
Ons vebrlyf bestaan uit 11 kamers in die rustige privaat tuine, en daar is ook 'n swembad en onderdak braai-areas. Die gastehuis word deur die eienaar Sharika van Dyk bestuur wat dit haar eerste prioriteit maak om te verseker dat gaste lekker kuier en daar aan hul behoeftes voldoen word.
Makhanda (Grahamstad) is 'n kulturele, opvoedkundige en kommersiële stad en is geleë in die gematigde vallei tussen die kusvlaktes en hinterland van die Oos-Kaap. Die stad is strategies geplaas tussen die moet-sien strande van die Sonskynkus, en die skoonheid van die platteland en is dus maklik toeganklik per motor of met 'n vliegtuig.
Port-Elizabeth is sowat 120 km ver en Oos-Londen so 180 km. Colonel Graham Guesthouse is ook na aan al die opmerklike Groot Vyf reservate soos Addo Nasionale Olifantpark, Shamwari Game Reserve, Amakhala Game Reserve, en Kichaka Game Reserve.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sharika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 9
Ligging
- Lansdowne-weg 2, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Colonel Graham Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lansdowne-weg 2, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom