Colonial Sands Unit A
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Colonial Sands Unit A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid op die onderste verdieping in 'n kompleks wat stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, restaurante, doendinge en winkels geleë is.
Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 storte en 2 baddens, asook plafonwaaiers in die hoofslaapkamer en in die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus.
Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer, kabels ens. saambring as hulle hiervan gebruik wil maak. Gaste het ook toegang tot gasbraaigeriewe en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Colonial Sands Unit A sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Lagoonweg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Colonial Sands Unit A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom