Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colourful Horizons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-laan 28, Highway Gardens, Germiston, 1400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Colourful Horizons is 'n pragtige vakansiehuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van die veilige woonbuurt van Highway Gardens, Germiston. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien die verblyf 'n groot, lowerryke tuin het en slegs 6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die groot hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n bad. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die lugtige oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix sowel as die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Colourful Horizons sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Glen-laan 28, Highway Gardens, Germiston, 1400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-laan 28, Highway Gardens, Germiston, 1400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfca2386dcd418a1ede6f000aa82aeb9607dd5709dc5aeb71c4ed088fd80b536ec57121c7ec060e4013eccc3e8dc4f326e1b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 28 Glen Avenue Highway Gardens 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.146064 28.177008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem