Columbus Guest House
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbus-straat 102, Steiltes Uitbreiding 10, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Columbus Guest House is op 'n heuwel in 'n stil voorstad van Mbombela (Nelspruit) geleë. Die perseel is ruim en bied 'n groot swembad, pragtige uitsigte, en is langs 'n natuurreservaat geleë.
Die kamers word skoongemaak en elkeen het 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. Die gastehuis het WiFi en wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Gaste kan die braaigeriewe op die dek vooraf bespreek wat oor die vallei uitkyk en die swembad op warm somersdae benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en dien as 'n poort tot Mpumalanga en die Krugerwildtuin. Met oorvloedige sonskyn, gematigde subtropiese klimaat, welige landskappe en verskeie besienswaardighede in die omgewing, is Mbombela (Nelspruit) die ideale uitgangspunt vanwaar Mpumalanga verken kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Detlef Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 8
Ligging
- Columbus-straat 102, Steiltes Uitbreiding 10, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Columbus Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Steiltes Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbus-straat 102, Steiltes Uitbreiding 10, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom