Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coming Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosetti Nook 309 , Drummorgan-kompleks, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Coming Home bied bekoorlike selfsorgverblyf in die Drummorgan-kompleks in Centurion. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek wat sentraal geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die besonders ruim hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n klipbad, stort, dubbel-klipwasbak en 'n toilet. Ander kenmerke in hierdie slaapkamer sluit 'n kaggel, genoeg kiaathoutkaste, 'n hoë houtplafon en 'n stapeldeur van glas en hout wat na 'n houtbalkon lei. Die tweede hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, baie kasspasie en 'n asemrowende uitsig oor die tuin. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en genoeg kasspasie. Die aparte badkamer oorkant die gang het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met rusbanke, insluitend 'n enkeldagbed en 'n groot rusbank met slaapplek vir 'n ekstra volwassene en kind. Daar is ook 'n 50"-TV met Netflix, 'n klankstelsel, 'n rustieke houtplafon, 'n kaggel en 3 stoele by die toonbank. Die eetarea het 'n kiaathouttafel en 4 stoele. Die kombuis het soliede kiaathoutkaste, 'n graniettoonbank, glaskookplaat, 2 ingeboude oonde, 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasgoedmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, al die kleiner toebehore wat benodig word, 'n spenskas, 'n dubbelwasbak en alles wat gaste nodig het vir kosmaak, braai en onthaal. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n goed gevestigde tuin vol pragtige broodbome en aalwyne, asook braaigeriewe en sonstoele. Daar is ook 'n lapa met rusbanke en 'n grasdakswaai.

Coming Home is fantasties geleë, net 'n km vanaf Centurion Mall, Supersport Park Krieketstadion en die Gautrain-stasie. Unitas Hospitaal is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Coming Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Coming Home
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

May Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Jaar gelys 8

Ligging

  • Rosetti Nook 309 , Drummorgan-kompleks, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Coming Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosetti Nook 309 , Drummorgan-kompleks, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b224d663be1f06c0faa6695fd28ae63677efb6c1c7311550230bde885a4d129f9cc6bc4f2777e4e6a54ea54bb64e3385a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 309 Rosetti Nook, Drummorgan Complex Die Hoewes 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8489544 28.2019634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem