LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Condia | LekkeSlaap
+10

Condia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manningslaan 1, Concordia, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Condia is in Somerset-Wes in 'n stil, gegoede woonbuurt met pragtige uitsigte op die Helderberg- en Hottentotsholland bergreekse. Dis naby verskeie restaurante, strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort oor 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltebeddegoed en -handdoeke word voorsien.

Die kombuisarea is met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n bank in die eenheid wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Die woonstel het 'n aparte ingang en bied toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is ideaal vir gaste wat die area wil verken, asook verskeie wynplase en die see wil besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Condia sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Manningslaan 1, Concordia, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manningslaan 1, Concordia, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzbPCCjqaGsL3FwohIDrC5bgUDa8V7WiDcKNeNzAtWg0mQrUKSw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 Mannings Lane Concordia 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06067 18.845849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!