Convenient Beach Getaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Convenient Beach Getaway is 'n selfsorgwoonstel in die veilige La Ballito-kompleks in Ballito. Die woonstel is ideaal vir 'n strandwegbreek en is reg oorkant die strand en naby winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n toonbank met stoele. Daar is 'n Platskerm-TV in die sitarea. Die eenheid het goeie internetverbinding en 'n werk-area wat 'n uitsig oor die groen tuin en swembad, wat gaste ook kan gebruik. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n wassery op die perseel. Die wasmasjiene werk met muntstukke.

Slaapplek

'n Bespreking by Convenient Beach Getaway sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Convenient Beach Getaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za