Cook's Comfort
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cook's Comfort bied bekoorlike selfsorg-chalets en is in 'n prentjiemooi omgewing 5 minute van Witrivier af geleë. Dis die ideale basis waarvandaan gaste die ongelooflike plekke en doendinge wat die Laeveld bied kan verken.
Verblyf by Cook's Comfort beskik oor verskeie houthutte en tradisionele chalets. Dié eenhede beskik oor 2 of 3 slaapkamers met kombuisies wat goed toegerus is vir selfsorg en gratis WiFi. Elke chalet het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n groot balkon en privaat braaigeriewe.
Die lodge het ook 'n onthaalarea, naamlik die Chill Zone, met 'n lieflike dek, sprankelende swembad, 'n veerpyltjiebord en 'n pool-tafel.
Cook's Comfort is ideaal geleë 38 km vanaf die Krugerwildtuin, 6 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 10 minute se ry vanaf Mbombela (Nelspruit).
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cook’s Comfort Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Cook's Comfort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom