La Provence Akkommodasie by Cook's Cottage | LekkeSlaap
+17
+17

Cook's Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 050 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cook's Cottage is ’n onstpanne, gewilde kothuis in ’n stil straat in die hartjie van Franschhoek. Dis slegs ’n paar minute se stap van die dorp af en is ideaa vir gesinne of ’n klein groep vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes in 2 dubbelkamers en 2 kinders in ’n TinTin-stapelbedkamer. Die kothuis het ’n onderdakstoep met ’n eet- en braai-area buite en dit lein na ’n groen tuin en privaat binnehof aan die voorkant. Daar is ook ’n 3x3 m-plonspoel en die binnehoif het ’n lieflike op die berge. Die kombuis is goed toegerus en daar is ’n eetarea, sitkamer en sitarea waar gaste kan ontspan.

Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping: ’n dubbelkamer en stapelbedkamer vir kinders en ’n badkamer met 'n toilet en stort. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koninggrootte-bed en oopplan-badkamer met ’n groot losstaande bad met ’n uitsig agter ’n halwe muur. Daar is ’n knus sitarea op die boonste verdieping met ’n TV, DVD-speler en verskeie DVD's vir kinders en volwassenes. Dis ook ’n lekker plek vir kinders om te speel.

Cook's Cottage is ’n selfsorg- en oopplan-kothuis met ’n kombuis en eetarea. Die moderne, goed toegeruste kombuis het ’n ontbyttoonbank met sitplek vir 3, gasstoof, elektriese oond en Le Creuset-kookgerei. Daar is ’n aparte eetarea met 'n tafel en stoele vir 6 en daar is oorgenoeg plek vir alle geleenthede.

Die banke in die hoofleefarea staan rondom die Morso-kaggel en daar is ’n platskerm-TV, DStv en kringklank. Dis baie knus in die winter en somer met die deur wat nad ie plonspoel in die binnehof lei.

Daar is Franse deure wat vanaf die kombuis en eetarea na ’n systoep lei met 'n tafel vir 6, asook ’n groot dagbed en Weber-braai. Al die vensters en deure het Amerikaanse luike. Gaste kan heerlik in die binnehof op die sonstoele ontspan in die somer.

Slaapplek

’n Bespreking by Cook's Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cook's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cook's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R4 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R4 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALPlISb3Zwq4bj9bmReICaK2fBEtlFPifDrAR5G9Fpo2Lxlg8Fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 050  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 35A cnr Van Wijk and De la Rey Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.909689531474 19.117455846558
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za