Coot Cottage and Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Jun 2019 tot 29 Aug 2019.

Beskrywing

Coot Cottage is 'n stylvolle selfsorg-eenheid wat 1 minuut van die Kleinrivier af in skilderagtige Stanford geleë is. 'n Britse eienaar het onlangs die perseel gekoop en opgeknap.

Daar is akkommodasie in 'n kothuis en 'n aparte ateljee met slaapplek vir 6 gaste. Die kothuis het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ateljee het 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 stortkamers en oorgenoeg hangplek. Elke kamer het 'n elektriese waaier en haardroër.

Die ruim kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, voedselverwerker en wasmasjien. Dit is goed toegerus met kooktoerusting, breekware en glase vir 12 gaste.

Die pragtige sitkamer en eetkamer het Pieter Deon-ontwerpermeubels, 2 gemaklike rusbanke en 'n tradisionele kaggel. Oorspronklike olieverfskilderye deur plaaslike kunstenaars hang teen die mure. Daar is 'n groot boekrak met boeke en DVD's. Die kothuis het DStv en 'n DVD-speler. Die groot terras het gerieflike tafels en stoele met sitplek vir 10 gaste, 2 sonbeddens en 'n tradisionele braai. Dit kyk oor 'n mooi tuin is wat heeltemal afgeleë is.

Parkeerplek van die straat af word voorsien. Oud en jonk is almal welkom en 'n bababed kan selfs voorsien word op versoek. Die kothuis en ateljee het volledige alarms om jou gemoedsrus te bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Coot Cottage and Studio sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coot Cottage And Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 870 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Jun 2019 tot 29 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false