Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Coral Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annelie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met vriende

Was net amazing.

Home from home. Sal enige tyd weer daar bly. Lizette is 'n ongelooflike gasvrou. Niks nodig, volledig toegerus met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie Annelie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage.

Coral Cottage
Joy C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C
Saam met vriende

We loved it!

Coral Cottage is beautiful, neat and cosy. It's in a class of its own with all the 'bells and whistles'. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Thank you so much, Joy.
You are always welcome at Coral Cottage.

Coral Cottage
C Klopper K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C Klopper K
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Coral Cottage het alles byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie! Julle is altyd welkom.

Coral Cottage
Hanlie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Gesin met tieners

Pragtige en netjiese woning.

Ons was baie tevrede met ons verblyf. Die huis is goed toegerus en ons het die toegeboude stoep baie geniet! Ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie! Julle altyd welkom by Coral Cottage!

Coral Cottage
Marita J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste blyplek!

Baie netjies en goed toegerus en die sonkragstelsel is natuurlik 'n wenner! Ons sal definitief weer hier bly wanneer ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom by Coral Cottage!

Coral Cottage
Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Ons verwagtinge is by verre oortref.

Die kommunikasie van die agente en die eienaar was meer as net goed. Alles wat 'n mens nodig het, is in die huis beskikbaar. Inligting rakende die Wi-Fi, TV, alarm was duidelik. Die interieur van die kothuis is mooi en gee 'n gevoel van luuksheid. Ons kon net instap en ontspan. Dis 'n plek wat ek met die grootste vrymoedigheid sal aanbeveel. Ons het nie regtig die TV nodig gehad nie. Indien daar 'n ander pakket met sport en die gewone KykNet en MNet beskikbaar was, sou dit nog 'n pluspunt wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Hallo Johan,
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.
Daar is wel 'n volle DSTV pakket, ek sal dit net beter aandui op die instruksies.
Groete,

Coral Cottage
Henry R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike cottage. Het alles wat jou verblyf aangenaam maak.

Parkering van motor bietjie swak. Motor hang teen 'n redelike steil helling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier. Enige tyd weer welkom.

Coral Cottage
Francina J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina J
Saam met vriende

Topklas akkommodasie. Ons het heerlik gebly in die skoon, goed toegeruste huis.

Die huis is goed toegerus en het alles wat jy mag nodig kry. Ons het die stoep baie geniet. Ideale plek vir n gesin wat 'n week daar wil gaan uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Coral Cottage
Tarryn P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hi.

We enjoyed our stay in this beautiful cottages. Everything was there and even lamps for loadshedding. It was so peaceful, welcoming and clean. Would definitely book again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Thank you so much Tarryn. You are always welcome at Coral Cottage.

Coral Cottage
Errol C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Beautifully furnished. All the utensils that is needed in the kitchen. Very practical and love the colours. Very comfortable and love the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Thank you so much. You are always welcome.

Coral Cottage
Sonnette L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette L
Saam met vriende

Perfekte wegbreek.

Die huis is modern, netjies en goed toegerus met alles wat nodig is. Die area is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Coral Cottage
Elsabé S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Gesin met tieners

Baie netjies, en goed toegerus met alles wat nodig is.

Het baie lekker gekuier in die netjiese huis. Sal weer in die toekoms gebruik maak van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Coral Cottage
Hilda G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda G
Gesin met tieners

Absoluut heerlik! Sal nie in 'n ander plek wil bly nie!

Die huis is gerieflik, netjies, modern en is lekker ruim! Daar kort absoluut niks nie. Dis goed geleë, naby alles en dis veilig. Lizette, baie dankie vir jou goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Coral Cottage
Rene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Heerlike, ontspannende wegbreek met lieflike verblyf.

Pragtige, wel toegeruste cottage, alles wat ons nodig gehad het was daar, en sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Coral Cottage
Adele J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Goeie kommunikasie. Pragtige huis. Dankie Lizette.

Als wat ons nodig gehad het. Heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer!

Coral Cottage
Arina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieiflik, ideale uitleg vir ruskans.

Ons het so heerlik ontspan, en sal beslis in die toekoms langer daar wil kuier. Kan hierdie juweel beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Ek is baie bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.

Coral Cottage
Carlize E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize E
Saam met vriende

Heerlik gebly, gekuier en gerus.

Pragtige, skoon moderne huis met decor wat pas by Struisbaai. Die huisie is uitstekend gedraai op erf dat ons van vroeg tot laat op die stoep kon kuier sonder dat die wind ons pla. Baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was self seep vir skottelgoedwasser en wasmasjien. Vol DStv en lekker binnebraai op reëndae. Ons sal definitief weer die huisie wil huur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie! Baie bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom!

Coral Cottage
Karin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Perfekte gesinsnaweek!

Coral Cottage is pragtig, modern en netjies! Ons het heerlik gebraai, gekuier en gerus. Lieflike handdoeke en beddegoed, alles in die kombuis wat jy nodig het. Dankie Lizette vir jou vriendelikheid. Ons kom beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie! Hoop ons sien julle binnekort weer!

Coral Cottage
Anscha Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooi en baie netjies.

Hierdie 2 slaapkamerhuis is baie goed toegerus vir 'n heerlike naweek in Struisbaai. Alles op die erf en in die huis is netjies, skoon en in goeie werkende toestand. Die beskrywing van die eiendom is korrek. Ons het die binnebraai baie geniet en sal weer wil gaan sodat ons ook op die mooi stoep kan kuier. Die aankoms en vertrek was seepglad met die vriendelike diens van die sekuriteitsmaatskappy en die eienaar is flink om telefonies op enige navrae te reageer. Ons het die spesiale aanbod (op die nippertjie bespreking) op die prys, waardeer. Die huis is in 'n stil woonbuurt geleë en daar is ook diefwering en 'n alarmstelsel. Ek sal defnitief Coral Cottage aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Coral Cottage
William M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house is furnished beautifully and feels like home with everything that you need and much more.

Thank you Lizette for making our stay an awesome experience. We look forward to being back soon and we highly recommend Coral Cottage for a couple or two for a breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Lizette

Coral Cottage
Reze R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf by ons geliefde see. Struisbaai!

Puik diens! Heerlike binnebraai en mooi skoon, moderne huis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel! Net wat ons nodig gehad het. baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Cottage se terugvoer

Baie dankie Reze! Hoop ons sien julle gou weer!

Coral Cottage
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooinooientjielaan 11, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd616578fcf64c283d4816366a2e79828384e4111196e3dd758367495f85e2104f454aa6e6f253b19a3b18b77243fb8ff8c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 11 Mooinooientjie Avenue Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8067071 20.052402