Coral Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tarryn P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Warm, relaxed, comfortable. This is our second time at Coral Cottage and our stay was good. The cottage is very beautiful and comfortable for winter and summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Thank you Tarryn. You are always welcome at Coral Cottage.

Ezona M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Letterlik 'n lekker cosy atmosfeer, sal dit 100% aanbeveel. Fantastiese naweek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage!

Annelie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Was net amazing. Home from home. Sal enige tyd weer daar bly. Lizette is 'n ongelooflike gasvrou. Niks nodig, volledig toegerus met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie Annelie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage.

Celeste D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Aangename, skoon, gemaklike en chilled naweek. Ek sal Coral Cottage vir enige iemand aanbeveel. Daar is regtig iets van alles. Jy kan net opdaag met jou eie kossies. Daar is tot die nodige spices, koffie, tee, suiker, beskuit, melkie, hout, blits, vuurhoutjies en skoonmaakmiddels ens. Genoeg om jou ten minste deur die eerste aand of dalk nog langer te trek. Dit is ongelooflik skoon en netjies en gemaklik. Natuurlik wil mens mos eintlik 'n uitsig oor die see hê, maar die samesein van goeie vriende en die pragtige cottage en gemaklikheid daarvan laat mens sommer vergeet van die uitsig oor die see. Jy kan wel die see duidelik hoor. Ek sal wel aanbeveel, veral vir die somer, om dalk net 'n waaier per area beskikbaar te stel. Die goeie en genoegsame blindings help baie, maar met 'n fyn windjie klap 'n blinding mos maar, so dan maak jy maar vensters toe en dan voel mens jy wil so bietjie van 'n liggie oor jou hê, veral omdat daardie tipe boustyl vinnig warm kan raak. Maar ons het even deur dit gedruk met plesier, want die positiewe punte was meer as genoeg dat hierdie klein goedjies nie eens gepla het nie. Dit is net 'n vriendelike voorstel. Fantastiese kliëntediens. Ons was vroegtydig ingelig oor die paaie wat toe was a.g.v. die brande en was heeltyd op hoogte gehou asook alternatiewe roetes is deurgegee. Die sleutel situasie was fantasties gereël en baie maklik om te kry en weer af te gee. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Coral Cottage en julle aanbeveel vir enige iemand. 5 Ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Rustig, veilig en baie netjies. Akkommodasie is uitstekend. Gasvrou altyd bereikbaar indien nodig. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom by Coral Cottage.

Elmine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly en gekuier. Baie gerieflike, veilige en netjiese verblyf. Goed toegeruste huis. Sal dit vir seker aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom.

Joy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

We loved it! Coral Cottage is beautiful, neat and cosy. It's in a class of its own with all the 'bells and whistles'. We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Thank you so much, Joy. You are always welcome at Coral Cottage.

Christelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier. Coral Cottage het alles byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle is altyd welkom.

Hanlie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Pragtige en netjiese woning. Ons was baie tevrede met ons verblyf. Die huis is goed toegerus en ons het die toegeboude stoep baie geniet! Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie! Julle altyd welkom by Coral Cottage!

Marita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Mooiste blyplek! Baie netjies en goed toegerus en die sonkragstelsel is natuurlik 'n wenner! Ons sal definitief weer hier bly wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Coral Cottage
Baie dankie. Julle is altyd welkom by Coral Cottage!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd616578fcf64c283d4816366a2e79828384e4111196e3dd758367495f85e2104f454aa6e6f253b19a3b18b77243fb8ff8c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 11 Mooinooientjie Avenue Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8067071 20.052402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang