Cork Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 6 Julie 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Cork Tree Cottage is aan die voet van die majestueuse Langeberge geleë en word omring deur historiese wynlandgoedere en Valsbaai se pragtige strande. Dit maak Cork Tree Cottage die ideale basis vir die verkenning van die Kaapse Wynlande. Of dit een aand se verblyf of 'n lang vakansie is, ons sal sorg dat daar na jou omgesien word, en dat jy in gemak ontspan.

Die slaapkamer bied 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n ruim klerekas, en die badkamer het 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die sitarea is 'n ruim 35 m²-leefarea en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, warmplaat en ander essensiële items vir kosvoorbereiding.

Cork Tree Cottage bied toegang to 'n lieflike, beskutte binnehof wat die ideale plek is om jou boek te lees na 'n lang dag se verkenning. Vir diegene wat leef vir staproetes in die berg, voëlkyk en die natuur sal Helderberg Natuurreservaat 'n lekker bederf wees. Dis net 5 minute se ry weg. Aangesien dit naby Vergelegen MediClinin is, is Cork Tree Cottage die ideal oorslaapplek vir gaste wat ver moet ry vir mediese toetse of om familie en vriende in die hospitaal te besoek.

Sekere dienste wat voorsien word is lughawe-pendeldienste, begeleide wyntoere, Weskus-blomtoere, begeleide staptoere en begeleide branderplank-uitstappies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cork Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R450 per nag (plek vir 2)

Kry 40% af vir verblyf voor 6 Julie 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za