Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cork Tree Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Cork Tree Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Candice S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was baie lekker vir die kort tydjie, die eienaars was verskriklik vriendelik alhoewel ek voel dit moes vroegtydig beklemtoon word dat geen rokery toegelaat word op die eiendom nie. Dit was nerens aangetoon nie, so dit was bietjie onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Hello Candice
Dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons is besig om te werk aan die duidelikheid van die nie-rook beleid. Lyk my dit verskyn wel op ons Engelse inligting, maar nie op die Afrikaanse blad nie. Jammer daaroor.

Cork Tree Cottage
Gerald J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog my beste so ver, rustige area.

Makeer net 'n TV dis al. Anders goed genoeg vir 'n tydelike vakansieplek. Sal enige tyd weer daar gaan sal selfs moet ek my eie TV saamneem. Dankie Cork Tree Cottage julle het my vakansie gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Hello Gerald, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is enige tyd weer welkom. Bring gerus die TV saam. Groete, Liesl

Cork Tree Cottage
Chelsey K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chelsey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awful experience.

Struggled with warm water. The owner was arrogant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Hi Chelsey
We are sorry to hear that you had an awful experience staying at Cork Tree Cottage. As clearly stated on our booking site, we have a no-smoking policy. The owner kindly requested you to please refrain from smoking. We do not consider that arrogant.

Cork Tree Cottage
Lynette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette S
Enkelreisiger

Relaxing.

Liesl and Pieter are most accommodating and made us very welcome. We were very comfortable and certainly enjoyed the braai and swimming facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Thank you Peter and Lynette. We are glad that you enjoyed staying at Cork Tree Cottage. We hope to see you again in future. Kind regards, Liesl & family

Cork Tree Cottage
Jan E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Mooi area. Boomryk. Heelwat voëls in area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie, Jan en Elaine. Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete,
Liesl & Pieter

Cork Tree Cottage
Lauren N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very comfortable and it is a beautiful property.

We were greeted at the gate by the owner, she was very friendly. The accommodation is beautiful, we had everything we needed. Beautiful swimming pool and it was nice and peaceful. There is no television but that did not bother us because there was load shedding anyway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Thank you, Lauren & Francois. You are always welcome. Kind regards,
Liesl & Pieter

Cork Tree Cottage
Nadine F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time at Cork Tree Cottage.

The Lourensford market down the road was very nice and the Nature Reserve is around the corner. Really a winner! The hospitality was great, very friendly hosts. I would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Thank you, Nadine. It was a pleasure hosting you. Please come and visit us again any time. Liesl & Pieter

Cork Tree Cottage
Jannie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie rustige tyd gehad. Lekker geswem en langs die vuur gesit en kuier.

Heerlike bed en goeie ligging na aan die wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie, Jannie.
Ons is bly julle het rustig gekuier hier by ons.
Ek moet self sê die bed slaap lekker!
Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Liesl en Pieter

Cork Tree Cottage
Bokkie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cork Tree Cottage is veilig en die omgewing is wonderlik stil.

Die omgewing is wonderskoon met berge en wingerde. Die verblyf is ver van die Mall en strandgebied, maar bied tog stilte en veiligheid om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Dankie Bokkie,
Ons is inderdaad in 'n wonderskoon en relatief veilige omgewing.
Alles is mos maar relatief tot waaraan mens gewoond is.
Mense in die stad dink weer 7.4 km tot by die Mall en 8.7 km tot by die strand is naby.
Vriendelike groete,
Liesl en Pieter

Cork Tree Cottage
Janine M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janine M
Saam met vriende

Ek sal nie weer hier oornag nie.

Het 2 aande hier geslaap, wat nie op mekaar volg nie, daar is glad nie skoongemaak na die eerste aand se verblyf, asblik nie uitgegooi, handdoeke nie vervang, bed nie eers opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Janine, ons is verbaas en opreg jammer om te hoor dat julle nie tevrede was met julle onlangse verblyf by Cork Tree Cottage nie. Let egter asb op die verskil tussen 'n selfsorg eenheid in vergelyking met 'n hotel waar kamers daagliks gediens word. Ons bied en adverteer baie duidelik 'n selfsorg eenheid. Ons adverteer nêrens dat ons ons gaste eenheid daagliks diens gedurende korttermyn verblyf nie en is dus jammer dat julle so 'n verkeerde verwagting kon hê. Ter verduideliking beteken selfsorg dat ons ongelukkig nie ons gaste se beddens daagliks vir hulle opmaak nie, nie handdoeke vervang na slegs 1 maal se gebruik nie en oor die algemeen eers skoonmaak na ons gaste finaal uitgeboek het. Soos met julle aanvanklike aankoms aan julle gekommunikeer is, het ons nie ander gaste gehad gedurende die 2 nagte wat julle nie by ons oornag het nie. Daarom het ons aangebied dat julle van julle persoonlike items veilig by ons kon los, indien julle sou wou. Daaruit het ons verstaan julle besef dat ons die gaste eenheid net so vir julle los van julle eerste aand se verblyf tot en met julle terugkeer na 2 dae. Aldus die rede dat ons nie tussenin meer skoongemaak het as om julle vuil skottelgoed vir julle te was nie. Die netheid waarvoor julle vir ons net een ster gee, was dus nie te danke aan iets wat ons nagelaat het om vooraf of na die tyd te doen nie, maar net hoe julle self die eenheid gelos het tussen julle eerste en tweede aankoms. Ons voel die 14 uit 17 resensies se ander gaste wat vir ons 5 sterre vir netheid gegee het (en die ander 3 gaste wat vir ons 4 sterre gegee het), het 'n meer realistiese verwagting gehad en was dus nie onnodig teleurgesteld nie. Moontlik moet julle in die toekoms eerder hotelverblyf as selfsorg oorweeg.

Cork Tree Cottage
Ulrich D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich D
Saam met vriende

Gerieflik.

Goeie diens van eienaars. Bereidwillig om te help. Baie lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Ulrich. Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Hoop ons sien julle volgende jaar weer vir die Wines-2-Whales.

Vriendelike Groete,
Pieter en Liesl

Cork Tree Cottage
Edri H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edri H
Gesin met klein kinders

Gemaklike en huislike omgewing - eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Ideale oornag plek op pad na Kaapstad lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker by ons oornag. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Liesl en Pieter.

Cork Tree Cottage
Sam N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant, comfortable stay at Cork Tree Cottage.

The room was spotlessly clean, which is important to me, as was the privacy the room afforded. The cost was very reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Thank you, Sam.
It was a pleasure hosting you.
Hope to see you again next year for Wines 2 Whales.
Kind regards
Liesl & Pieter

Cork Tree Cottage
Tinus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tinus V

Ek hou nie van kouewaterstort in die middel van die winter nie.

Die plek is goed geleë, veilig en gerieflik. Maar om in die middel van die winter net koue water in 'n amper 5 ster-oornagplek te hê, is nie goed nie. Ek het vanaf 13/07/16 tot 16/07/16 in Swellendam Backpackers gewoon en my ondervinding is dat dit beter was as by Cork Tree vir die eenvoudige rede dat daar dieselfde geriewe was plus warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Mnr Van der Westhuizen
Ons opregte verskoning vir die koue water stort tydens u onlangse verblyf by Cork Tree Cottage. Soos u weet, was ons self weg met vakansie ten tye dat u die bespreking gemaak het, en het ons u probeer akkommodeer deur 'n buurvrou te vra om u namens ons te ontvang. Ons was ongelukkig glad nie bewus daarvan dat daar net koue water was nie. Indien ons self tuis was, sou ons dadelik kon aandag skenk aan die probleem. Om te probeer vergoed vir u ongerief bied ons u graag 'n komplimentêre nag aan by Cork Tree Cottage.
Vriendelike Groete
Pieter & Liesl

Cork Tree Cottage
Connie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie K
Enkelreisiger

Fantasties.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie, Connie. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Julle is altyd welkom as julle weer in ons wêreld kom. Vriendelike groete, Pieter & Liesl Roos en gesin

Cork Tree Cottage
Christa H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Aangename eienaar en aangename kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cork Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review op Travelground/Lekkeslaap. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier. Kom gerus weer.
Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2016.

Vriendelike Groete
Pieter En Liesl Roos en kinders

Cork Tree Cottage
Jeannie G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Die eienaars was professioneel en vriendelik en wou my help met 'n troeteldier alhoewel hul dit gewoonlik nie toelaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgebly vir vergardering.

Vriendelike ontvangs, netjies, baie gerieflik en gemaklik. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim plek vir 2 mense in 'n stil omgewing.

Ons het baie rustige verblyf gehad en kon verskeie mooi plekke van daar af besoek. Cork Tree is in 'n baie stil straat geleë. Die kombuistoerusting is effens min (slegs 'n tweeplaatstofie en 'n mikrogolfoond) vir mense wat dalk lief is vir baie kosmaak en daar is geen TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geani K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry!

Beddegoed van goeie gehalte. Oop en ruim vertrek. Ons is baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige eenheid, ideaal vir 'n oornag of langer wegbreek

Ontvangs deur die eienaars was vriednelik en het ons onmiddelik laat tuis voel. Alles was netjies en ons het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G
Gesin met klein kinders

Gasvry, sentraal geleë en kindervriendelik!

Aangename gasheer en gasvrou, veilige omgewing. Netjies en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker gebly, in die mooiste omgewing. Dit was baie netjies en het alles gehad wat mens nodig het!

Ek sal Cork Tree Cottage aanbeveel vir enigiemand wat gemaklik en in 'n mooi omgewing wil bly. Dit was baie veilig, en ons was nooit gepla of geraak deur die eienaars nie. Alles het vlot verloop. Ons het lekker en gemaklik geslaap, die kombuis is ten volle uitgerus, altyd warm water gehad, die plekkie was skoon gewees en ons het oorgenoeg pakplek gehad vir al ons bagasie en om te leef. Dit is baie goed geleë. Was regtig 'n baie ontspanne ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niek V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Baie vriendelike gasheer en -vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lario V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lario V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location for accessing Lourensford

We had a function at Lourensford and this was the perfect accommodation for us. Close, safe and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea-mari V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Hulle het regtig uit hul pad uitgegaan om ons te laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese slaapplekkie. Gemaklik en skoon.

Vriendelike ontvangs, gemaklike slaapplek, warm en rustig, skoon en netjies, gerieflike badkamer. Een woord: uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewat-singel 10, Morningside, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjhhMGJjLThmNjYtNGNjMC04MDgwLWY3N2FlYmYzZGJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 10 Hewat Crescent Morningside 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07602666498 18.878292349074