LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cormorant Cottage Imhoff | LekkeSlaap
+21

Cormorant Cottage Imhoff

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant Close 19, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cormorant Cottage Imhoff is in 'n sekuriteitslangoed in die kusdorpie Kommetjie geleë.

Die akkommodasie bestaan uit die hoofhuis en die aparte gastekothuis. Die hoofhuis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Op die boonste verdieping is daar 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dié kamer het uitsigte op Chapman's Piek en oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n bad.

Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien, ketel, broodrooster en kookgerei. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis WiFi, TV, DStv, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en parkeerplek agter 'n hek op die perseel in.

Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, alarmstelsel en 'n aparte ingang.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, skubaduik, visvang, verfbal, voetslaan en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Cormorant Cottage Imhoff sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cormorant Close 19, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant Close 19, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YjY2Y2NlLWNkMjYtNDY5My05YzFlLTU2ZWJlNGQ3NjhlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (plek vir 8) 19 Cormorant Close Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.138217239133 18.35922127967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!