LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Selfsorg in Moreletapark

Cornerhouse on Conan

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 689 Conan Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria.

Verblyf word aangebied in 11 selfsorgeenhede met privaat ingange. Al die kamers het en suite-badkamers, verhitte handdoekrelings, 'n Kleur TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak deur vriendelike personeel. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, tee- en koffiemaakgriewe, 'n toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, broodrooster, 'n tweeplaatstoof en 'n yskassie.

Wasgoeddienste is beskikbaar teen ekstra koste. Etes kan op versoek voorsien word teen ekstra koste. Die gastehuis het 'n kragopwekker.

Gaste het toegang tot braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel wat met 'n elektriese heining omhein is. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Die gastehuis is naby winkelsentrums soos Menlyn, Woodlands en Parkview, hopsitale, mediese sentrums en gholfbane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Fietsry
Ontbyt beskikbaar

Kamers

Economy Single Room 4
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n ekstra lengte driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee en koffiemaakgriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Comfort Double Room 1
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee en koffiemaakgriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard King Room 3
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee en koffiemaakgriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Premier King Room 5
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suie-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Business King Room 6
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Classic King Room 10
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee en koffiemaakgeriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luxury King Room 7
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n slaapbank en die en suite-badkamer het ’n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Senior King Room - Wheelchair Access 8
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ’n ten volle toegeruste kombuisie met ’n mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatstoof en yskassie. Die eenheid het ’n TV met OpenView-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive King Room 2
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Presidential King Room 9
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Honeymoon King Room 11
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, tee en koffiemaakgeriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie, asook 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Danell B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stil, gemaklik, veilig en baie lekker! Vir seker baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Maklik en eenvoudig. Baie lekker gebly, staf was vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly in Cornerhouse on Conan. Het was lekker gebly. Baie netjiese en skoon gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Was daar vir familieverjaarsdagm sal weer daar bly. Goed geleë, sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Aangename ervaring. Baie netjiese plek. Stil area en goed geleë. Veilig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Beveel die gastehuis definitief aan. Pragtig skoon en netjies. Toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debby T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.0
Nov 2024

Very comfortable and great location. Was great thank you although the one room was not serviced at all - one of the housekeepers did explain that the previous guests took the keys with them so they did not have keys to access the room themselves. However, this was not pre-mentioned at all and I would have happily made my own bed in the morning before leaving for the event we were up here for. I came back late at night after a long day's event to find an unmade bed, which is not life-threatening but it isn't pleasant, and the trickiest part is that there was no toilet paper. On arrival, there was a small amount on the roll, which by the 2nd evening was then finished and there was no spare available anywhere in the unit. I had to run around to my colleagues' rooms in the early hours of the 2nd morning to try and source extra toilet paper - not necessarily a choice situation to deal with. A number of my colleagues also mentioned that the coffee stations were a little short on milk. Apart from those issues, the rooms were great and very easy to access thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danel D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Rustig. Netjies. Stil. Ons het lekker gebly. Net 1 aand oorgeslaap vir Afrikaans is Groot. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky J
Lang verblyf
4.8
Okt 2023

Beautiful and conveniently located. I recently discovered this hidden gem, Cornerhouse on Conan, and stayed there for a month. It is conveniently located but off the main road, so it is peaceful and relaxing. The gardens are well maintained and beautiful. The guesthouse is clean and spacious, with a separate kitchen. It has everything you need and is kept spotlessly clean. Also, it is very well priced for what you receive. I would definitely recommend this guesthouse and will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Cornerhouse on Conan
Good day. Thank you for your review. We hope to see you again in the future. Regards, Maricus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Cornerhouse on Conan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

40% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Economy Single Room 4
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Comfort Double Room 1
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Standard King Room 3
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Premier King Room 5
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Business King Room 6
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Classic King Room 10
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Luxury King Room 7
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Senior King Room - Wheelchair Access 8
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Executive King Room 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Presidential King Room 9
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.
Honeymoon King Room 11
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n yskassie insluit.

Let dat gaste nie in die eenheid mag rook nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Maaltye kan op versoek teen ekstra koste voorsien word.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 100
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 1 mens
Bespreek

689 Conan Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3abc9e657c44282c8e5aa43ebd57cc861d46db3a3be870cf086be95adc3a2d01ab6cefa84f42565111f4c3f6cc0f381c32ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 1 mens 21 5 1 5 689 Conan Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.818039857517 28.285009017274
Soek in 'n groter streek