Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerhouse on Conan

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Cornerhouse on Conan
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Estelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Enkelreisiger

Aangename ervaring.

Baie netjiese plek. Stil area en goed geleë. Veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Enkelreisiger

Beautiful and conveniently located.

I recently discovered this hidden gem, Cornerhouse on Conan, and stayed there for a month. It is conveniently located but off the main road, so it is peaceful and relaxing. The gardens are well maintained and beautiful. The guesthouse is clean and spacious, with a separate kitchen. It has everything you need and is kept spotlessly clean. Also, it is very well priced for what you receive. I would definitely recommend this guesthouse and will stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Good day.

Thank you for your review.

We hope to see you again in the future.

Regards,
Maricus

Cornerhouse on Conan
Gert P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan uitstekende verblyf wees, maar kommunikasie moet verbeter.

Die gebou word baie goed instandgehou en vertoon netjies van die straat af. Die skoonmaak-/kombuispersoneel was puik. Baie goeie ontbyt. Mens het altyd baie veilig gevoel. Die kamer is goed ingerig, behalwe dat daar nie 'n broodmes/stoofplate in die selfsorgeenheid was nie. Goeie WiFi ontvangs deurgangs. 'n Groot plus is dat daar al die tyd krag beskikbaar was. TV kanale is baie beperk. Daarom het ons amper nooit TV gekyk nie. Kommunikasie was moeilik, daar is geen terreinbestuurder nie. Hekinterkom, selfoon asook WA was nie beantwoord tydens aankoms nie. Ek moes per epos kommunikeer. Misverstand tydens ons ontvangs wat gemaak het dat ons 20 minute buite moes wag ('n gas het vir ons oopgemaak). Selfs skoonmaakdames het nie geweet dat ons daai dag sou inkom nie, maar het darem onmiddelik ons na ons eenheid toe geneem. 'n Goeie ding is dat hulle darem verskoning daarvoor gevra het en het ook ons afslag van R900 gegee op die ontbyte om op te maak. Dit was waardeer. Ek is net teleurgesteld toe ek bespreek het het ek juis gevra of hulle sjampanje en rose vir my vrou sal aflewer op haar verjaarsdag teen 'n tarief. Hulle het ingestem. Een van die groot redes waarom ek by hulle bespreek het. Ek het weer hul herinner die dag voor haar verjaarsdag (via epos), maar dit was nooit gedoen nie (of voor verskoning gevra nie). Soos ek sê kommunikasie was nie baie goed nie. Hulle rede vir geen terreinbestuurder is omdat dit selfsorgeenhede is, maar 'n terreinbestuurder sou kommunikasie baie verbeter en ook seker gemaak het dat ons nie 20 minute buite hoef te gewag het tydens ons aankoms nie. Ek glo die rose/sjampanje sou ook nie 'n probleem wees as daar 'n terreinbestuurder was nie. Andersins kan ons nie kla nie. Handdoeke was elke dag vars en skoon omgeruil, braai altyd mooi skoongemaak en eenheid altyd netjies versorg. Die stort het altyd onmiddelik warm water gehad en 'n baie sterk waterdruk wat mens nie altyd kry by gastehuise en lodges soos hierdie nie. As kommunikasie verbeter sal hierdie 'n puik plek wees om by oor te bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Goeie dag.
Baie dankie vir die terugvoer op u verblyf.
Ons is baie bly om te verneem dat die kamers skoon en op standaard was.
Ek bevestig net weer dat ons u vroegtydig inligting gegee het oor die inloertye en ook dat ons u spesiale versoek kon behartig. Soos vooraf met u bespreek, moes dit bevestig word voor aankoms. U het egter nie enige van die reëlings met my bevestig nie. Ongelukkig was dit onmoontlik om dieselfde dag nog hierdie buitengewone versoek te hanteer, en dit ook op 'n Sondag.

Ek het wel per e-pos ook bevestig dat ons selfsorg is, en dat hier wel iemand op die perseel woon.
Die dame wat inwoon is gladnie gekontak vir enige hulp wat u verlang het nie. Baie jammer as u ongelukkig was daaroor.

Groete, Maricus

Cornerhouse on Conan
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crizanne L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crizanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, ruim, veilig en kragopwekker.

Ons het gemaklik gebly en sal Cornerhouse graag aanbeveel en weer daar oorbly wanneer ons Pretoria toe moet gaan. Dit sal lekker wees as daar DStv beskikbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met vriende

Fantastiese plek!

Regtig netjiese en luukse akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Baie dankie!! Ek waardeer die kompliment.
Kom kuier gerus weer by Cornerhouse on Conan.

Cornerhouse on Conan
Ria G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Gesin met tieners

Amazing.

Cornerhouse on Conan is 'n awesome plek. Hannelie en haar staff is vriendelik en baie behulpsaam. Die kamer was skoon en goed toegerus. Die ontbyt was baie lekker en goed voorberei. Ons sal beslis weer by Hannelie gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laguerenne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laguerenne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is nie net toeganklik vir 'n rystoel nie, maar werklik ingerig vir mense wat 'n rystoel gebruik!

Conerhouse on Conan het my verwagting oortref. Ek kan Cornerhouse sterk aanbeveel vir enige iemand wat 'n rystoel gebruik. Skoon, netjies, ruim en spesiaal ingerig vir rystoel. Indien ek in Pretoria moet oornag, sal dit by Cornerhouse on Conan wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Julle is altyd weer welkom!

Cornerhouse on Conan
Gretel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Veilig. Netjies. Sophie die skoonmaker is so dierbaar! Almal is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Gretel dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom gerus weer!

Cornerhouse on Conan
Betsy D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en rustig.

Baie dankie vir spoedige diens en die rustige, skoon en pragtige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Môre Betsy
Dit was baie lekker om julle te hier te hê.
Kom kuier gerus weer!

Cornerhouse on Conan
Ilone V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Dink net hulle kan hul handdoeke vervang want dit is baie oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Hallo Ilone
Dankie vir die terugvoer.
Jammer dat julle handdoeke nie na julle wens was nie.
Ons vervang gereeld ons handoeke met nuwes...ek dink julle het van die gekry wat nie splinternuut is nie.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete.
Hannelie Mocke

Cornerhouse on Conan
Rienie O - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie O
Gesin met tieners

Baie vriendelike, gasvrye en professionele ontvangs en verblyf.

Was baie gasvry ontvang. Die kamers is uiters netjies en baie goed toegerus en ontbyt was uit boonste rakke! Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Gastehuis is ook baie veilig met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cornerhouse on Conan se terugvoer

Beste Rienie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer!

Groete,
Hannelie Mocke

Cornerhouse on Conan
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conan-straat 689, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3abc9e657c44282c8e5aa43ebd57cc861d46db3a3be870cf086be95adc3a2d01ab6cefa84f42565111f4c3f6cc0f381c32ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 689 Conan Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.818039857517 28.285009017274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem