Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 89 Alk Van Zyl

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Cornerstone Guesthouse at 89 Alk Van Zyl
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melani S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Die eienaar was baie aangenaam en het uit haar pad gegaan om ons te help en wel.

Dit was heel aangenaam. Die plek was skoon en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë. Christine is 'n baie vriendelike gasvrou.

Gerieflik naby Panorama MediClinic geleë. Dit was baie warm en 'n lugversorger sou die ding gedoen het. Het egter vooraf geweet dat daar slegs 'n waaier in die kamer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J
Besigheidsreis

Baie lekker.

Ja, baie rustige omgewing. Het goed gewoon. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelus T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelus T

Good location and premise.

Good location and hands-on approach by owner make your stay seamless and effortless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V
Enkelreisiger

Goed gelee gastehuis, baie skoon en netjies.

Aangename verblyf. Alles baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel en weer bespreek.

Akkommodasie was op kort kennisgewing bespreek. Was vriendelik ontvang en kon lekker rustig tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana D
Enkelreisiger

Baie aangenaam net loadshedding is 'n probleem.

Was regtig baie goed. Linne van die hoogste gehalte. Baie netjies - loadshedding is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 89, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40128010cc83fc2f2ff72bbe2a16bf7a466355419365c3e042dede09aecc03c734aded157e48dd56924913f4279893afa61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 89 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.878283656428 18.575663637434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem