Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Lighthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigstraat 1, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cornerstone Lighthouse is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping van die eienaar se woning in die prentjiemooi dorpie Hoekwil in Wildernis. Dit is 'n uitstekende keuse vir gaste wat oornagverblyf op die pragtige Tuinroete soek.

Die eenheid het 'n privaat ingang wat via trappe bereik word en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n aparte slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n dubbeloond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n kaggel en 'n dagbed wat geskik is vir 'n klein kind. Die leefarea het ook 'n see-uitsig en gaste sal sebras en springbokkies aan die suidekant kan gewaar. Die eenheid word deur die woud omring en daar is 'n majestueuse uitsig oor die Outeniekwaberge aan die sonnige noordekant.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cornerstone Lighthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Seesigstraat 1, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigstraat 1, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA014ffc14570ebeb6aa3088db5fc9a4a465515884cf4933b6d4ee6fc3536b58f54169a9fc59588b99fdfabfc6f177cf584a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 Seesig Street Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978556044464 22.627856592868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem