LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Corporate Apartment Fourways | LekkeSlaap
+10

Corporate Apartment Fourways

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Sunset-boulevard en Sunriselaan, Monte Falco-landgoed, Fourways , 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Corporate Apartment Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel op die veilige Monte Falco-landgoed. Dié landgoed is in die voorstad van Lone Hill in Sandton geleë. Die kompleks bied uitstekende sekuriteit en fasiliteite wat naby verskeie vermaaklikheid en winkelsentrums is.

Die woonstel is op die tweede verdieping en is ideaal vir jong sakereisigers of reisigers. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het lamineer houtvloere en 'n koningingrootte-bed. Die kombuis het graniettoonbanke, 'n spens en oorgenoeg spasie in die kas. Daar is ook 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot twee onderdakparkeerplekke.

Die kompleks het 'n groot klubhuis met 'n onthaalarea op die boonste vloer, ingeboude braai-area, toiletgeriewe en 'n swembad. Die ligging bied toegang tot Pineslopes winkelsentrum, Fourways Mall, Fourways Crossing, Monte Casino, die Gautreinbushalte by Monte Casino, The Steamworks Fourways, Beerhouse Fourways, Molly Malones Irish pub en die William Nicol-hoofweg. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is sowat 39 km se ry ver en Lanseria Internasionale Lughawe is sowat 17 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Corporate Apartment Fourways sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • H/v Sunset-boulevard en Sunriselaan, Monte Falco-landgoed, Fourways , 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Sunset-boulevard en Sunriselaan, Monte Falco-landgoed, Fourways , 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzuqptyvxcZhzW76Rv18GntYvUsedfs7xBvitIBOZU7rRBGHUwf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 4) Corner of Sunset Boulevard and Sunrise Avenue Monte Falco Estate 2194 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.015740436152 28.014678061008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!