Cosy Stone Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cosy Stone Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Stilbaai-Oos, Stilbaai. Dit is net 400 m van die strandmeer af.
Die 1926-kliphuis is vol karakter en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die huis het gedeeltelike uitsigte oor die rivier. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. WiFi is beskikbaar.
Die buitebraai-area is windbeskut en die perseel is omhein.
Stilbaai bied talle aktiwiteite insluitend gholfspeel, voetslaanroetes, branderplankry, visvang, swem, kano, walviskyk tussen Julie en November en meer. Besienswaardighede in die omgewing sluit die palings by die Toerismeburo in sowel as die geskiedkundige rotspoel-vislokvalle, die Anglo-Boereoorlog Gedenkteken, die Blombos Museum van Argeologie en verskeie natuurreservate.
Slaapplek
’n Bespreking by Cosy Stone Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 3
Ligging
- Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosy Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Wyk-straat 16, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom