Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 204

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heroldsbaaiweg 204, Oubaai Hoofstraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage 204 is 1 km van Heroldsbaai strand af. Dié dorpie is daarvoor bekend dat stappers dolfyne en walvisse van sy staproetes af kan gewaar. Dit is naby die R404 en net 8,8 km van George se lughawe af.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stofie met 2 plate, 'n mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Daar is 'n gras-area buite wat die ideale piekniekplek is en daar is braaigeriewe.

Gaste kan staproetes in die area aanpak, gaan fietsry en in die see of getypoele swem.

Die eiendom is net 19 km van die Garden Route Mall en 14 km van Redberry Farm af. Daar is 4 gewilde restaurante stapafstand van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage 204 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Cottage 204
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Lehanti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Heroldsbaaiweg 204, Oubaai Hoofstraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage 204 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heroldsbaaiweg 204, Oubaai Hoofstraat, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cecc3e7c7174005b774cd36ea2d4fe522bb4c9a2e61e4e61a4925f0d362d0bc591a074f82c25c370a0c854245e24ff4a2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 204 Heroldsbay road Oubaai main road 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.044943692202 22.405646356811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem