Cottage at 22
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Clare G - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable and the private garden is beautifully maintained and was a pleasure to use.
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Lees meerCottage at 22 se terugvoer
Ons waardeer dat julle Cottage at 22 gekies het. Al ons gaste mag binne parkeer. Alhoewel hulle besluit om in die straat te parkeer is ons gelukkig dat Sedgefield nog 'n baie veilige plek is. Sien uit om julle in die toekoms weer te welkom.
Freda X - Jun 2023
Algehele gradering
Teleurstellend dat daar nie 'n TV is nie. Daar was ook nie 'n elektriese kombers op die bed nie.
Cottage at 22 se terugvoer
Dankie dat julle saam met ons gebly het. Ons waardeer die terugvoer.
Sally H - Jun 2023
Algehele gradering
A short stopover in Sedgefield.
Cottage at 22 se terugvoer
It was great to host you and your partner, thank you for staying with us. We'd love to have you back again in future.
Rondine L - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
Leria M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie geniet, sal weer vir ons bespreek.
Cottage at 22 se terugvoer
Dankie Leria, bly om te hoor julle het dit so geniet. Sien uit om julle weer to verwelkom.
Harry L - Apr 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Cottage at 22 se terugvoer
It was great to host Harry and his partner. They were very respectful of our place and kept it neat and tidy. Highly recommend and we look forward to hosting them again in future.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerk-straat 22, Tha Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom