Cottage at 22
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerk-straat 22, Tha Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage at 22 bied gerieflike selfsorgverblyf wat sentraal in The Island in Sedgefield geleë is. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegreek waar gaste stil en rustig langs Sedgefield se meer kan verkeer.
Die kothuis is geskik vir 2 gase en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel waarby gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe waar gaste hul koppie koffie kan drink en die uitsig oor die tuin bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Niekerk-straat 22, Tha Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage at 22 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Island Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerk-straat 22, Tha Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap