Cottage on Weaver

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage on Weaver is in die stil buurt, Flamingovlei, in Table View, Kaapstad geleë. Hierdie selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die leefarea is oopplan en het 'n slaapbank.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mirkogolfoond, stoof, oond en oorgenoeg ingeboude stoorplek vir eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en lapa met braaigeriewe gebruik maak.

Bayside Mall is 1,5 km van die eenheid af en daar is 'n MyCiTi-bushalte net 800 m ver. Milnerton Aquatic Club, Virgin Active-gimnasium en SANCOB is stapafstand vanaf die eenheid en Table View se kuslyn is net 8 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage on Weaver sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage On Weaver gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za