Cottage Pi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage Pi is in 'n stil tuin in die hartjie van Observatory geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige huis. Die slaapkamers front na die tuin en lei na die binnehof.

Die huis het 2 slaapkamers waarvan 1 en suite is. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het 'n lessenaar en oorgenoeg pakplek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die tweede badkamer. Daar is 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n eetarea.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 2 klein voertuie. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil en rustige plekkie om te ontspan. Observatory se Laer Hoofweg bied 'n hele rits restaurante, kroeë, kafees, musiek-venues en klein winkels. Daar is 2 kruidenierswinkels in die omgewing. Observatory is sowat 5,6 km van Kaapstad se middestad af.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage Pi sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage Pi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R925 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za