Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie by Robberg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 157

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Cottage Pie by Robberg
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christelle M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en besorgde personeel.

Die staff is vriendelik en verwelkomend, kamers is netjies en skoon, die foto's is presies wat jy kry. Sal beslis dit aanbeveel vir 'n blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Pie by Robberg se terugvoer

Baie dankie, Christelle.
Jou gawe woorde word baie waardeer.
Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te hê.
Groete,
Die span by Cottage Pie

Cottage Pie by Robberg
Nel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nel D
Besigheidsreis

Vriendelik, lekker en gemaklik.

Heerlike kos. Uitstaande ontbyt. Staff is super vriendelik en selfs met load shedding het hulle uit hul pad gegaan om te help. Beste dek om ontbyt te geniet en oor die see en Robberg uit te kyk. Lekker koffie. Gaan oor 3 maande weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Pie by Robberg se terugvoer

Hi Nel,
Baie dankie. Dis so lekker om te hoor julle het so 'n fantastiese tyd by ons gehad.
Ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Die span by die Robberg

Cottage Pie by Robberg
Louis V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die prys en aantal sterre verwag jy heelwat meer veral in terme van wanneer daar loadshedding is.

Is net dat dit eintlik 'n groot teleurstelling was. Geen see-uitsig van Cottage Pie nie nadat ek gevra het spesifiek of daar wel so 'n uitsig is. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was nice, ruim en alles, maar geen voorsiening wanneer die krag uit is nie en wifi opvangs was uiters swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana E
Besigheidsreis

Can't wait to go back!

This is the ideal weekend getaway spot, and I can't wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Pie by Robberg se terugvoer

Dear Leana,
Thank you for leaving a review and we are glad that you enjoyed your stay with us.
Hurry back.
The team at The Robberg

Cottage Pie by Robberg
Lee-anne J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-anne J
Gesin met tieners

A pleasant stay.

Location was the best, across the road to the beach. Could be quite noisy, one can hear everything from the neighbouring room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Pie by Robberg se terugvoer

Hello Leeanne,
We’re so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you again soon. We hope we get to welcome you back soon.
Kind Regards,
The team at The Robberg

Cottage Pie by Robberg
Antoinette G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, friendly helpful staff. Comfortable room with everything you could need. Would higly recommend.

The restaurant is top-notch and staff always on hand to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Pie by Robberg se terugvoer

Dear Antoinette,
We are so grateful for your kind words. Thank you for sharing your review with us, and the rest of our guests.
Hope we get to welcome you back soon.
Warm Regards,
The team at The Robberg

Cottage Pie by Robberg
Anele D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D
Enkelreisiger

Baie professioneel en persoonlike diens!

Ek sal die plek enige tyd aan enige iemand voorstel! Dis 'n pragtige plek en die diens is uitstekend! Die kos is uit die boonste rakke, dis op die strand en die uitsig is asemrowend! Dit is die enigste plek in Plettenbergbaai waar ek van nou af gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cottage Pie by Robberg se terugvoer

Anèle, baie dankie.
Jy het ons dag gemaak met jou gawe woorde en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Die span van die Robberg

Cottage Pie by Robberg
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0908be182a360c1b1eac06d42167596d767f144fb54bad87b7ca7403f70482180c6444b089cbe55ba8b3b576de28c607f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 280 nouVanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 16 Tarbet Ness Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07618793382 23.369682684656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem