Country Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was great!
Elizma V - Jun 2023
Algehele gradering
Sportbyeenkoms
Debbie W - Des 2022
Algehele gradering
Awesome en baie goeie diens.
Helena F - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Uitstekende ontbyt beskikbaar.
Hannerie V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike en aangename verblyf.
Piet J - Jun 2022
Algehele gradering
Great plekkie, great diens!
Chez M - Jun 2022
Algehele gradering
The linen was dirty.
Country Lodge se terugvoer
If something like this happens I expect the client to please contact me immediately. This is the first time in 20 years that I get such a comment. Customer satisfaction is my first priority.
Frik L - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ilsa C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Oase - Rus vir die siel.
Derenthea V - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met vriendinne gehad in 'n veilige omgewing vir 'n groep vrouens.
Jéan B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Marina W - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie.
Johan P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Dankie.
Vihanca B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Memory M - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustige naweek.
Calvin E - Mrt 2017
Algehele gradering
Peace itself.
Ronnie C - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Joey B - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kowen Straat, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom