- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Courchevel Cottage se selfsorg-akkommodasie is hoog teen die hange van die Franschhoekberge op 'n privaat en veilige wynlandgoed tussen die wingerde. Dit is net 'n paar minute van Franschhoek se middedorp af en kyk uit oor die vallei met asemrowende uitsigte.
Akkommodasie word aangebied in 4 kothuise met 2 slaapkamers en 1 kothuis met 1 slaapkamer. Elke kothuis is volledig toegerus met 'n enkelbed, koninggrootte-bed of koningingrootte-bed, en suite-badkamer en oopplan-kombuis. Al die kothuise het ongelooflike uitsigte oor die Franschhoekberge en die vallei wat die kothuise 'n fantastiese en romantiese wegbreekplek maak.
Die landgoed is naby verskeie doendinge soos wynproe op een van die verskeie wêreldklas-wynlandgoedere, fietsry of forelvang om maar 'n paar te noem. Franschhoek spog met wêreldklas-restaurante en eetplekke met 'n wye verskeidenheid geregte om enige palet te pas.
Verskeie feeste word jaarliks hier gehou, soos die Franschhoek Kaas- en Wynfees, Champagne-fees, Bastille-fees ter ere van die dorp se Franse erfenis en verskeie ander gebeure wat regdeur die jaar plaasvind. Vir diegene op soek na rustige plaasverblyf tussen die berge en perde is Courchevel ideaal!
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kothuis is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n kaggel en daar is 'n slaapbank vir 'n kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Courchevel beteken "Heart of the horse". Hierdie romanties versierde kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n knus hoekie langs die kaggel waar jy kan sit en lees. Die kothuis het 2 slaapkamers wat albei en suite-badkamers het. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit was vroeër 4 perde se tuiste wat nou in die nuwe stalle woon. Die oopplan-kombuis en -leefarea met 2 ruim slaapkamers het albei en suite-badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitarea en eetarea in. Daar is ook 'n stoep en privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid se eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Sy en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- The Heart of the Horse
- Selfsorg
- Courchevel Cottage
- Selfsorg
- Die Ou Stal
- Selfsorg
- Pinotage Cottage