Beskrywing
Cozy @ 91 Geelhout is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Hartenbos. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n slaapbank en die aparte badkamer het 'n stort. WiFi en sonkragligte vir tydens kragonderbrekings is beskikbaar. Die area het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n privaat dek met braaigeriewe, 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge en 'n groot tuin. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien en die huis is aan gewapende reaksie gekoppel.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne die eenheid. Geen harde musiek nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste betaal streng volgens die besprekingsbevestiging. Deposito moet voor aankoms direk aan die gasheer betaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang