Cozy B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons is trots op ons egte gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. Steynsburg is op die R56, sowat 110 km van Cradock en 105 km Gariepdam, af geleë.
Die plaas genaamd "Bulhoek", Paul Kruger se geboorteplek na bewering, is ook net 'n kort entjie van die gastehuis af.

Ons voorsien akkommodasie aan 'n groot verskeidenheid gaste: sakereisigers, vakmanne, vakansiegangers, internasionale reisigers, kunstenaars, gesinne, sportgroepe en natuurlik ook ons lojale gaste wat keer op keer by ons inklok.

Gaste het 'n keuse tussen 4 ruim, en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n OVHD-TV, plafonwaaier, gratis WiFi, beddegoed en handdoeke, badkamerbenodighede soos seep en stortjel.

Die spesifikasies vir die individuale kamers is soos volg:
Kamer 1: Gesinskamer - dubbelbed en badkamer
Kamer 2: 2 Enkelbeddens en badkamer
Kamer 3: 2 Enkelbeddens en badkamer
Kamer 4: 2 Enkelbeddens en badkamer

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Die eiendom is omhein met 'n sekuriteitsheining en 'n toesluithek aan die straat se kant. Die onderdakparkeerplek is nie sigbaar van die straat af nie, so jou voertuig is veilig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozy B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false