- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 113 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Corner bied gerieflike en knus selfsorgverblyf in die veilige Madriko Centre in die hartjie van die kusgebied van Langebaan. Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek aan die Weskus.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n lieflike oopplan-ontwerp. Die slaapkamer-area het 'n koningingrootte-bed met gehalte linne. Daar is 'n stort, wasbak, toilet, verhitte handdoekreling en haardroër in die en suite-badkamer. Badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Langs die slaapkamer is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n toonbank met sitplek vir 2. Gaste kan op die gemaklike rusbank voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek wat op 'n eerste-gesien-eerste-bedien basis werk. Die kompleks is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, plaaslike aktwiteite en die hoofstrand.
Slaapplek
’n Bespreking by Cozy Corner sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Ligging
- Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom