Coz'y Cottage
Beskrywing
Coz'y Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis net 300 m vanaf die Blouvlagswemstrand in Witsand. Die rotspoele is vol oesters en mossels wat gaste met permitte kan uithaal.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 2 kinders op dagbeddens in die oopplan-area.
Die kombuis is volledig toegerus en die eetarea het 'n ovaalvormige etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die gerieflike sitarea het 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV, 'n radio en CD-speler, 'n DVD-speler en DStv is beskikbaar teen ekstra koste.
Die sitarea lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan en die gedeeltelike see-uitsig bewonder. Die stoep het ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af word voorsien.
Slaapplek
'n Bespreking by Coz'y Cottage sluit in:
1 x Dubbelbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1
1 x Dubbelbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Bad
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Waaier
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- DVD
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Coz'y Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |